top banner

Tuisblad

Sondag, 20 Mei 2012

Sterkte aan die netball meisies met die toer.


Onthou om ons 'n Bietjie van Alles bladsy te besoek vir die jongste interessanthede.


Ruan Lambert en Matthew Lizamore is gekies vir die Gauteng Noord Karate span. Baie geluk aan julle!


 

Maart 2012: Ruben Els van Laerskool, Queenswood het die afgelope naweek twee eerste plekke verower op die SA Atletiek Kampioenskap. Hy het die 100m en 150m gemaklik gewen. Hy is ook aangewys as die tweede beste baanatleet op die dag. Ruben sit die trotse tradisie van Laerskool Queenswood voort, hy is die 3de SA Kampioen wat Laerskool Queenswood oplewer, maar die eerste in twee items.


Laerskool Queenswood het die afgelope naweek (einde Feb. 2012) aan 'n prestige tennistoernooi te Sun City deelgeneem, waar die seuns 'n derde plek verower het.

Seuns: Dewald van der Merwe. Leonard Kets,
Mathew Lizamore, Edmund Ludick en Handre Grobler.

Ons is trots op die seuns.


Prysuitdeling 2011


Die Skool waar...
elke kind tot sy reg kan kom.

skoolvlag

Die Skool waar...
balans vir ons belangrik is.

atletiek

Die Skool waar...
gelukkige kinders vir ons 'n prioriteit is.

skoolkinders
Webontwerp deur SASchools