Akademie

Woensdag, 8 Februarie 2012

Akademie geniet prioriteit

Eksamenafbakenings

Top-Tien Presteerders, Tweede kwartaal, 2010

Wetenskap Ekspo 2010


Gr. 5 tegnologie projekte by Mnr Combrinck

Gr3 leerders word deur die brandweer besoek, dit is een van die tema's wat voorgeskryf word vir gr3.


  • Laerskool Queenswood neem deel aan 'n geletterdheid Conquesta - uit 1860 skole uit Afrika, Nieu-Zeeland en Australia verwerf ons 5de plek.
  • 26 Graad sewe leerders van 2007 beklee tans in onderskeie hoërskole plekke in die Top 10.
  • Graad 6 en 7 leerders neem deel aan wêreldkennis-olimpiade en wen 2 goud, 5 silwer en 19 brons medaljes.
  • Nasionale Leesolimpiade: 1 leerder dring deur na eindrondte - een van slegs 7 skole landwyd!
  • Nasionale Grondslagfase Gesyferdheidsuitdaging - behaal gemmideld van 85%.
  • Twee leerders is algehele wenners.