'n Bietjie van Alles

Woensdag, 8 Februarie 2012

 

Graad 1 plantijes

Kyk die groen vingers

Ons eie plantjies


Cameron Slement is gekies as Mnr. Silver Sparkle en is ook die wenner van die fotogeniese kategorie Zane Swartz het ‘n tweede plek by die “Mental Maths” distriks byeenkoms verwerf.
Bernice Muyburg: Ontvang Ringbal Gauteng klere en word vir die SA-span gekies Kayleigh Slement: Wen die titel van “Miss Citrus Blossom” 2011
Suelize Muller: Ontvang ‘n platinum medalje in gimnastiek  
Graad R – 3 Wetenskap Ekspo uitstalling