Graad R-aansoeke 2021

Klein Q’s se Graad R-aansoeke, vir 2021,
sal open sodra die skole heropen vir die 2de kwartaal.
Slegs ‘n harde kopie van die aansoekvorm-tot-toelating,
asook al die nodige stawende dokumentasie sal aanvaar word.
Indien daar enige verdere veranderinge is, sal ons dit deurgee.

Leave a Reply