Graad R-aansoeke 2021

Klein Q's se Graad R-aansoeke, vir 2021,sal open sodra die skole heropen vir die 2de kwartaal.Slegs 'n harde kopie van die aansoekvorm-tot-toelating,asook al die nodige stawende dokumentasie sal aanvaar word.Indien…

Continue Reading Graad R-aansoeke 2021

AANSOEKE VIR GRAAD 1 2021

Laerskool Queenswood volg die Onderwysdepartement se Aanlyn Aansoekstelsel.Aanlynaansoek datum is nog nie deur die Onderwysdepartement bekend gemaak nie.Hou asseblief alle kommunikasie kanale dop vir die datum en proses.

Continue Reading AANSOEKE VIR GRAAD 1 2021