Die Klubhuis

Woensdag, 8 Februarie 2012

Die Jannie de Goede Klubhuis

Die Jannie de Goede Klubhuis
  • Laerskool Queenswood spog met 'n pragtige klubhuis wat ook te huur is vir privaat funksies.
  • Kostes: R800 deposito + R1200
  • Deposito betaalbaar 24 uur na bespreking
  • Volle bedrag moet 'n week voor die funksie vereffen word
  • Ingesluit: tafels en stoele
  • R80 vir karwag
  • Kontakpersoon vir besprekings:
    • Eunice Gaum - 012 333-0255
  • Indien u spyseniers benodig, skakel gerus 083 533-0671