Revue Koor CSV Voortrekkers Q'wiet Idols Redenaars

Kayleigh Slement ontvang ‘n ballet medalje vir haar pragtige tegniek.
Kayleigh Slement is bekroon as Miss Petit SA en
“Little Miss World SA“ Eerste Prinses.
Grethe Albrecht verwerf ‘n A+ in Afrikaanse gedramatiseerde Poësie
Adriaan Moolman ontvang by die Pretoria Eisteddfod 2011 ‘n A+ vir English Drama en ‘n A+ vir Afrikaanse Drama - gedramatiseerde Poësie Graad 4
Jasper Moolman ontvang by die Pretoria Eisteddfod 2011 ‘n A+ vir English Drama en ‘n A+ vir Afrikaanse Drama - gedramatiseerde Poësie Graad 2
Kayleigh Slement ontvang by die Pretoria Eisteddfod 2011 ‘n A+ vir Afrikaanse Drama - gedramatiseerde Poësie Graad 4
Shani Le Roux: Verwerf ‘n A+ vir drama gedurende die Pretoria Eisteddford kompetisie.

Poësie:
Megan Kayze (A+) Grethe Albrecht (A) en Shani le Roux (A) behaal pragtige prestasies by die Pierneef Teater Kunstefees.
Op kultuurgebied word daar baie geleenthede vir ons leerders gebied. Leerders dra Queenswood se naam ver buite sy grense uit.
Leerders kan deelneem en deel wees van:

- Junior Melodiese orkes
- Senior Melodiese orkes
- Seniorkoor
- Rapportryers Bybelvasvra
- ABE Bailey redenaarskompetisie
- Interskole redenaars
- Afrikaanse Ekspo
- Wetenskap Ekspo
- Revue
- Spreekkoor
- Voortrekkers
- Oupa- en Oumadag
- Kaskarwedren
- Idols sangkompetisie
- Kersspel
- FANSA Promosies se aanbieding wat jaarliks plaasvind
Die CSV en Omgee Mamma’s speel ‘n baie belangrike rol in ons leerders en skool se geestelike welstand.