Altyd nog bly dit ons strewe
Om die arbeid van die dag
Sterk en sonder hand wat bewe
Uit te voer en nooit te wag
Omdat plig en trou ons trots is
In ons werk en in ons spel
Sal ons met die oog na bo
Stry vir dit waarin ons gloMusiek en woorde deur: Mnr O.A. van der Stoep