Landloop
Landloop oefentye:
- Vanaf 30 Mei tot 23 Junie: Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae van 14:00-15:00
- Junie/Julie vakansie: Elke Dinsdag en Donderdag 16:00 - 17:00 by Laerskool Queenswood
Ons gaan kamp 12-15 Julie te Klein Kariba. Kostes beloop R590.
*Maak asb seker u kind se landloop skeurstrokie, met sy geboortedatum is ingehanding en sy R100 landloopgeld is betaal.

Kayleigh Slement het die Gauteng Noord landloopspan gehaal en neem op 18 Junie deel aan ‘n interprovinsiaal in Polokwane
Baie geluk aan Armin Jordaan wat ‘n 4e plek op die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in 2010 behaal het.