Mini-sport

Woensdag, 8 Februarie 2012

Bulletjierugby

Ons 0/8 seuns gaan die jaar by ons 0/9 span inskakel.

Die 0/6 en 0/7 bulletjies speel slegs "rip" rugby. Geen kontak rugby word deur hulle gespeel nie.

Ons oefentye is soos volg:

  • Dinsdae en Donderdae 17:00 – 18:00 vanaf 15 Februarie 2011

Mini-netbal

Graag nooi ons enige dogter om saam met ons mini-netbal te kom speel.

Oefentye is op 'n Dinsdag en Donderdag middag tussen 13:30-14:15 vanaf 15 Februarie 2011.

Onthou jou waterbottel en tekkies!