
O-12 netbal
Ligawenners, Distrikwenners en hulle het 6de geeindig in Gauteng Noord. Baie geluk aan hierdie dogters en hulle afrigter, Mev. Fitchet.
Marli Nagel: Is in die AVS Span en speel 4-8 Julie 2011 by Kroonstad. Geluk!
Baie geluk aan ons 0/10 en 0/12 netbalspanne wat as liga wenners bekroon is!
Maart 2011: By ons onlangse Marelie Marx sportdag het Laerskool Hermanstad teen ons kom rugby en netbal speel.
2010 was 'n hoogs suksesvolle jaar vir ons netbalspanne.
- Die volgende spanne was die ligawenners:
- 0/11A
- 0/11B
- 0/10A
- Al die afrigters het vlak 1 skeidsregters eksamen suksesvol afgelê. Al die afrigters het ook Distrikgraderings ontvang.