Rugby

Woensdag, 8 Februarie 2012

O-11 Rugby Ligawenners

Hierdie span doen weereens goed hierdie jaar en wen hulle liga vir 'n tweede jaar in 'n ry. Hulle speel Donderdag, 9 Junie hulle eerste uitspeel wedstryde. Baie geluk en sterkte aan hierdie seuns.


 O/12 en O/13 seuns van Laerskool Queenswood wat in die distrikspan is

Dewaldt van der Merwe, William Mashitatona, Ruben Mőller, Edmund Ludick, Jan- Adriaan Venter, Dewald de Klerk, Brendon Damons, Francois van der Merwe


Maart 2011: By ons onlangse Marelie Marx sportdag het Laerskool Hermanstad teen ons kom rugby en netbal speel.


  Rugby 0/11 seuns

Ons is baie trots op ons 0/11 rugbyseuns. Hulle is C-bond en Ligawenners. Die span is onoorwonne vanaf 2009. Dis ‘n totaal van meer as 20 wedstryde!