Vriende Van Ons

Woensdag, 8 Februarie 2012

Vriende Van Ons

Beste Besoeker,

Die volgende maatskappye / instansies word beskou as Vriende van Laerskool Queenswood en ons gee graag gratis erkenning aan hulle deur hulle webadres-skakels (URL-Links) hieronder te adverteer vir u gerief, indien u graag van hulle produkte / dienste sou wou gebruik maak.

Dis maklik - enige iemand kan 'n Vriend van ons skool word deur op een van twee maniere by ons skool betrokke te raak:

  • U kan 'n geldelike bydrae maak as 'n borg by een van ons menige funksies / aktiwiteite / projekte, of
  • U kan 'n gratis bydrae maak deur 'n diens aan die skool te lewer (Byvoorbeeld: Boomtakke afsaag en wegry, Tuinafval wegry, Elektriese dienste, ens).

Ons gee graag erkenning aan die volgende vriende:

Billy Janse van Rensburg saam met Hennie Bouwer van Bouwerbroers. Bouwerbroers ondersteun Laerskool Queenswood.