SKOOLGELD 2021
In 2021 is die skoolgeld R1 200 oor 11 maande. 'n Boekfooi van R2 000 word gehef. Totale bedrag betaalbaar vir die jaar 2021 beloop R15 200. Skoolgeld is maandeliks vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand.
Die skoolgeld vir 2022 sal in November tydens 'n ouervergadering bepaal word. Dit styg jaarliks met ongeveer 8%.
Skoolgeld is verpligtend. Vrystellings word op meriete toegestaan.
State sal maandeliks per e-pos gestuur word voor of op die 7de van die betrokke maand.
Die volgende verskyn op u staat:
• Opening balans van die vorige jaar (indien daar ‘n debiet of krediet oorgedra is)
• Fakture vir toere, veldskool (Gr. 6) ens.
• Korting toegestaan op alle eenmalige betalings
NB : Vir EFT-betalings, gebruik asseblief rekeningnommer soos op u staat verskyn.
Moet asseblief nie die faktuurnommer of u kind se naam en van gebruik nie!
Enige navrae kan gerig word aan finansies@laerskool-queenswood.co.za (Me. Gretha West), gebruik die rekeningnommer op alle navrae.
SKOOLGELDE VIR 2021
KLEIN Q'S
2021
Registrasiefooi : R1 000
Per maand : R1 700 (oor 12 maande)
GRAAD 1 - 7
2021
Boekfooi : R2 000
Per maand : R1 200 (oor 11 maande)
Totale bedrag betaalbaar vir die jaar beloop R15 200
NASKOOL
2021
Per maand : R800 (oor 12 maande)
BETALINGSMETODE
- Kaart (krediet of debiet). Ons het 'n kaartmasjien in die kantoor.
- Vir EFT-betalings van skoolgeld gebruik asseblief rekeningnommer (familiekode as verwysing)
- Vir alle ander EFT-betalings, meld waarvoor, plus leerder se naam en van, bv. M Botha-Netbaltoer.
BANKBESONDERHEDE
Laerskool Queenswood
FNB Tjekrekening : 626 873 611 48
Takkode : 250 655
Verwysing : FAMILIEKODE