KLUBHUIS

Klubhuis_800x450
klubhuis2_800x450
13102895_1021888811198697_4629239460196086650_n

DIE JANNIE DE GOEDE KLUBHUIS

Laerskool Queenswood spog met 'n pragtige klubhuis wat ook te huur is vir privaat funksies.

Koste is 4200 (terugbetaalbare deposito van R1000)
Deposito betaalbaar 24 uur na bespreking
Volle bedrag moet 'n week voor die funksie vereffen word
Ingesluit: 10 ronde tafels, 100 stoele en braaiers
Boma te huur teen R500 (sonder klubhuis geriewe).
Geen breekware of tafeldoeke word saam uitverhuur nie


Kontakpersoon vir besprekings: 
Mev Eunice Gaum
(012) 333-0252 / 5

admin@laerskool-queenswood.co.za