Q’WIETMARK

GoogleForm_Banner-QWIETMARK

Q'Wietmark is 'n volkleur advertensieboekie wat aan die begin van elke skoolkwartaal uitgedeel word. Elke leerder kry 'n kopie saam met hulle rapporte en die advertensies word ook op ons facebook-blad geplaas.

Tweede uitgawe word 1 Februarie 2021 uitgedeel. Afsnytyd vir betalings en advertensies is 25 Januarie 2021.

Om te adverteer kliek asb op die link om die vorm te voltooi.
https://forms.gle/gTbTnvh7QDom4PjX9

Q'Wietmark is a full-color advertising booklet that is handed out at the beginning of each school term. Each learner receives a copy with their reports and the advertisements are also placed on our Facebook page.

The second edition will be distributed on 1 February 2021. The cut-off time for payments and advertisements is 25 January 2021.

To advertise, please click on the link to complete the form.
https://forms.gle/gTbTnvh7QDom4PjX9