SKOOLDRAG

ONS SKOOLDRAG

Ons skooldrag is 'n baie belangrike aspek van die skool se beeld.  Die Laerskool Queenswood SKOOLDRAGBELEID moet ten alle tye gevolg word.

Daar word op elke ouer en leerder versoek gedoen om te verseker dat skoolklere asook die leerder self netjies sal wees.

Meisies-Somerdrag-01

Q'Wiet skoolrok, navy skool kouse met swart skool skoene
* Q'Wiet sweetpak top of navy trui kan *

 

Meisies-Winterdrag-01

OPSIE 1:
Langmou withemp, navy rompie, navy sykouse, navy "pull-over" of trui, Queenswood das en swart skool skoene

 

Seuns-Somerdrag

Kort grys hemp, kort grys broek, lang grys skool kouse met swart skool skoene
* Q'Wiet sweetpak top of navy trui kan *

 

Seuns-Winterdrag-01

Lang grys hemp, Lang grys broek, lang grys skool kouse, navy "pull-over" of trui, Queenswood das en swart skool skoene

QWiet-drag

Q'Wiet golfhemp, Q'Wiet sport broek
* Q'Wiet plakkies *

 

Meisies-Winterdrag-02

OPSIE 2:
Q'Wiet sweetpak, Q'Wiet golfhemp, navy skool kouse en tekkies

 

QWiet-drag-02

Q'Wiet golfhemp, Q'Wiet sport broek
* Q'Wiet plakkies *

 

Seuns-Winterdrag-02

OPSIE 2:
Q'Wiet sweetpak, Q'Wiet golfhemp, grys skool kouse en tekkies

 

VOORKOMS

HARE
Meisies:
Lang hare wat aan die kraag raak, word netjies vasgebind.
Hare/kuiwe word uit die oë weggebind of vasgesteek.
Geen uitspattige of onnatuurlike style word toegelaat nie.
Hare mag nie uitspattig (bv. pikswart) gekleur word nie.

Seuns:
Hare wat aan die kraag of ore raak, is te lank.
‘n Kuif wat die wenkbroue raak, is te lank.
As die hare op die agterkop of langs die kante vasgevat kan word, is dit te lank.
Hare moet altyd netjies en skoon wees.
Haarsnitstyle (bv. “David Beckham”-styl) is ontoelaatbaar.

NAELS
Naels moet netjies en goed versorg wees.
Nie langer as die vingertoppe nie – lang naels sal onmiddelik geknip moet word.
Geen naellak word toegelaat nie.

OORBELLE
Slegs goue of silwer knoppies (“studs”).
Ringetjies van die volgende grootte word toegelaat: Nie groter as ‘n nuwe 50c nie.

Q'Wiet Skooldrag is beskikbaar by die volgende verskaffers:

KLEREBANK

Die skool beskik oor ‘n klerebank waar goeie tweedehandse skooldrag gekoop kan word. Ouers is welkom om bruikbare skool- of sportdrag te skenk.

Kontak asseblief vir Mev Eunice Gaum by die kantoor
(012) 333-0252
admin@laerskool-queenswood.co.za

ACACIA CLOTHING

Aanlyn Winkel

AcaciaClothing_ReziseD6

 071 365 3891
acaciaclothing.michelle@gmail.com
https://acaciaclothing.net/

TOTIUSDAL HANDELSHUIS

Waverley

download

(012) 332-1380  |  (012) 332-0016
bennie@handelshuis.co.za
Codonialaan 773, Waverley

SELECT OUTFITTERS

Queenswood

27355876_2021800948063400_3161939184370428510_o

(012) 333-3319

Cobhamweg 1171, Queenswood